About the event
Bring jou Bicycle en jou Bestie na die B's Fees Trap.
kom trap die 10km famielie friendelike roete saam as n span
of kom geniet die bosveld se prag oppad na die legendariese
uitkyk punt met die 20 en 40km roetes.
B’s Fees Trap
Saterdag 1 Junie 07:00
Mogol Club Ellisras
10km 20km 40km
Pad en Bergfiets vriendelik
R300 inskrywings fooi vir alle afstande Dit sluit n B’s fees ingang vir die dag ook in.
Event location
Mogol Golf Club
Limpopo, South Africa
Organising a cycling event?
Join hundreds of event organizers and reach thousands of passionate cyclists across South Africa
Add Your Event
Free to list
Instant visibility