Om die Berg

Saturday, 03 Aug 2024

Northern Cape, South Africa

Mountain Bike
Marathon

Posted by Peetl

About the event

Baie Welkom by ons eerste Om Die Berg!


Baie dankie vir u belangstelling en ondersteuning. Hiermee dan ‘n paar reëlings en besonderhede.


Registrasies en wegspring vanaf CVO Kalahari Skoolterrein, Plaas Neylan. 1 km buite Olifantshoek.


Daar is veilige parkering vir u voertuig asook ‘n kinder area met toesig vir die kleintjies.


Daar sal genoeg waterpunte wees op die verskillende roetes. Die 100km roete sal ook ‘n punt met ‘n eet dingetjie hê.


Al die verskillende afstande bestaan uit grondpad.


Die 100km deelnemers sal begelei word deur die dorp (3km) met die wegspring. Die 100km is dan reg Om Die Berg en deelnemers gaan dan ook deur die berg gaan.


Daar sal heerlike kosstalletjies, snoepie en kroeg wees by die terrein. Daar is ook gratis kamp geriewe met warm storte beskikbaar op die terrein.


5km Draf/Stap - R50

10 km Draf/Stap - R100

10 km Fiets - R100

35km Fiets - R150

50km Fiets - R200

100km Fiets - R250

Swartfiets resies - Gratis


Goodiebag en medalje vir alle deelnemers

Event Links

Event location

CVO Kalahari

Northern Cape, South Africa

Organising a cycling event?

Join hundreds of event organizers and reach thousands of passionate cyclists across South Africa

Add Your Event
Free to list Instant visibility